Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Dit is pragtig Hennie.
Lieflik
Ongelooflik mooi Hennie!!!!
Well done!! Die tekstuur, pragtige kontras in die kleure op die swam self, tesame met die donker agtergrond maak dit 'n WENNER!!
Treffende foto, Hennie.
Die kleure staan mooi uit.. PUIK gedoen!
As gevolg van die beligting is die ringe en tekstuur van die swam baie mooi en kontrasteer goed met die swart agtergrond.
Die goeie lig op die rak-swam bring daardie mooi kleure mooi na vore. Hennie dit is pragtig!
Baie mooi kleur en kontras Hennie, ook goeie komposisie.
Stem saam wat reeds gesê is..puik Hennie..
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool