Om sulke swamme af te neem, roep ek maar my LED liggie se hulp in omdat dit maar gewoonlik aan die donker kant is by sulke tonele. Die voordeel daarvan bo 'n kameraflits is dat mens die ligsterkte en rigting beter kan varieër.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:04pm

UITSTEKEND 

Comment by Johan Ayres on November 7, 2018 at 10:00pm

Een van jou bestes in hierdie reeks van jou Hennie, pragtige lig, kleure en diepte.

Comment by Christa Snyman on November 7, 2018 at 9:11pm

Pragtig, Hennie!

Comment by Willie Schoombee on November 7, 2018 at 8:58pm

Baie goeie foto en effektief met die beligting Hennie.

Comment by Dine Potgieter on November 7, 2018 at 8:24pm

Pragtig! 

Comment by Anita du Toit on November 7, 2018 at 7:51pm

Sjoe! Dis nou 'n foto "gemaak" WOW!

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 5:57pm

Hennie die beligting is pragtig; baie dankie vir die wenk van die LED-liggie

Comment by Tersia Weitsz on November 7, 2018 at 4:10pm

Ditto op ander kommentare

Comment by Gerrie Lambrechts on November 7, 2018 at 4:01pm

Oe!! elke foto verras keer op keer. 

Comment by Elna Geringer on November 7, 2018 at 3:03pm

Dankie dat jy jou proses met ons deel Hennie. Ek moet so 'n liggie kry

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html