Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on November 10, 2018 at 9:10am

Die een wil mooier wees as die ander. Jou swam reeks is uitstekend, Hennie.

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 7:29am

Pragtige kleur en foto Hennie.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 6:51pm

Die bos is darem ’n feëtjie paradys, Pragtig.

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 6:06pm

Die bietjie groen kontrasteer pragtig met die geel en swart. Uitstekend gedoen Hennie!

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 4:55pm

Ja Hennie ek kan net be-aam dit is werklik ñ pragtige foto wat goed uitgevoer is.

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2018 at 4:42pm

Die kleure, fokus, agtergrond.... Hennie ongelooflik mooi!

Comment by Anita du Toit on November 9, 2018 at 4:37pm

Dis vreeslik mooi Hennie!

Comment by Tina le Grange on November 9, 2018 at 4:33pm

Hennie op volgrootte is die fokus nóg skerper; ek hou van die driehoek links, die uitstekende beligting en eenvoud.

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 4:22pm

Pragtig, Hennie. Die kleure is treffend en vertoon mooi teen die donker agtergrond.

Comment by Magda vd Merwe on November 9, 2018 at 2:35pm

Dit is pragtig Hennie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html