Hierdie swamme het 'n geelhout, wat omgeval het, oortrek. Dit was 'n skouspel!

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on November 9, 2018 at 1:21pm

Pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 8:19am

Prentjie mooi.

Comment by Johan Ayres on November 9, 2018 at 1:37am

Skitterende foto, dit lyk soos 'n sierlike plafon.

Comment by Anita du Toit on November 8, 2018 at 10:20pm

Wow dis pragtig Hennie!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 8, 2018 at 8:27pm

pragtig!! dit lyk soos 'n rokkie se valletjies!!

Comment by Pieter Steyn on November 8, 2018 at 6:37pm

mooi een Hennie

Comment by Rika Schoeman on November 8, 2018 at 6:28pm

Hierdie foto is nog mooier as die vorige een. Uitstekend Hennie!

Comment by gabriel parsons on November 8, 2018 at 5:44pm

Dit is n skitter foto Hennie Baie goed gedoen

Comment by Willie Schoombee on November 8, 2018 at 5:24pm

Ek kan dit dink Hennie, dit is fantasties, jy het regtig mooi foto's gekry!

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2018 at 4:37pm

Sjoe Hennie, die kleure en lig is ongelooflik mooi

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html