Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 13, 2018 at 7:56am

Goeie komposisie Herman en van laag af geneem wat dit ook ñ interessante skoot maak. Ou gebou vertoon pragtig. WD!

Comment by Tersia Weitsz on August 13, 2018 at 7:20am

Dis baie mooi

Comment by Herman Swanepoel on August 13, 2018 at 5:12am

Hierdie is geneem op die plekkie met die naam Vleeschboom. Naby Nebo in Limpopo provinsie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html