hierdie tipe gebaar laat my altyd hartseer voel, maar is sò 'n mooi gedagte om 'n geliefde te "gedenk" ....

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 16, 2019 at 2:02pm

hierdie foto is propvol waarheid. Hier by ons langs die Lagoon is ook 'n paar

Comment by Johan de Beer on May 16, 2019 at 11:21am
baie mooi Vida , nostalgiese foto
Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 10:10am

Baie mooi Vida

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 9:28am

Mooi foto, met diep betekenis.

Comment by Rassie van Graan on May 16, 2019 at 7:06am

Soos Willie sê Vida!  Vol heimweë!

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 7:01am

Vida ek lief hierdie bankies waarop ñ mens kan sit en net jou gedagtes vrye teuls gee en oor die oseaan uitstaar. Pragtige en gevoelvolle foto!

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:57pm

Baie mooi komposisie van ń Baie Spesiale bankie Vida!

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 6:55pm

Inderdaad Vida. Dit is 'n mooi manier om te wys jy mis die persoon.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 6:52pm

Wat jy sê, is waar. 'n Mooi foto wat die stilte en bepeinsing goed oordra. Ook tegnies baie goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 6:27pm

Jy is so reg Vida; langs Hermanus en Onrusrivier het ons baie sulke bankies met plaatjies daarop en dikwels 'n bossie blomme.

Mooi skerp foto; die groen aalwyn en seewater is ten spyte van die gedenk-bankie, 'n teken van lewe.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html