Met my vorige plasing van makrofoto’s met die lang lens het ek onderneem om ‘n insek in vlug te kry. Hierdie is die beste wat ek tot dusver kon doen. Omdat die diertjie klein is en ‘n mens redelik ver van hom is, moet daar aggressief gecrop word wat maklik aanleiding kan gee tot noise. Ek het hier ISO400 gebruik en sluiterspoed was 1/1500 sek. More-aand plaas ek iets regtig baie interessant. (As ons krag hou!!)

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on October 10, 2019 at 5:33pm

Pragtige aksie foto met n puik agtergrond! Baie goed geneem met die groot lens Josef!

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2019 at 9:43am
En daardie vlerkies werk! Uitstekend Josef, hoop die krag hou
Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:16am

Goed geneem Josef. Hulle woel mos maar.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 9:02am

Die aksie is beslis baie goed, veral in die vlerkies wat lyk of hulle vibreer en jy het ook 'n goeie agtergrond gekry. Die blommetjie gee daardie ekstra wat bydra tot die storie. Goed gedoen Josef.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 10, 2019 at 8:06am

mooi foto

Comment by Johan de Beer on October 9, 2019 at 8:41pm

Baie mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 6:31pm

Dis goed gedoen en pragtig! Mooi detail in skerp fokus sonder opvallende noise in die agtergrond. Hier is ook baie mooi aksie. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html