'n Lepelaar en 'n skoorsteenveër saam in die lug.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Mark on December 3, 2019 at 5:09pm

Wat kan mens sê...pragtig, uistekende foto grafie, inspirerend.

Ek het toevallig n maand terug ook n Skoorsteenveër en Lepelaar saam by n dammetjie gesien hier by ons. Ek het ongelukkig nie kamera naby gehad nie. Nou wonder ek of dit gereeld gebeur dat hulle saam is. Dalk kan ander voël kykers ons sê.

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 4:55pm

Uitstekende fotografie Hennie n Besonderse foto

Comment by Anita du Toit on December 3, 2019 at 4:42pm

WOW wat 'n gelukkie.. en ek sien die skadu van die lepelaar se kop deur sy vlerke.. pragtig gedoen  Hennie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html