'n Lepelaar en 'n skoorsteenveër saam in die lug.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Hennie, presies die regte tyd, plek, verstellings, beligting, komposisie en puik fokus.

Jy kan heerlik slaap; geen foto laat jou ooit wonder nie

Dit is vir my 'n heerlike voorreg om deel te kan wees van Fotoskool om jou foto's te sien en by jou te leer.

Comment by Heleen Moulder on Wednesday

Hoe op aarde kry jy dit reg... ek het al hope in die water saam gekry, maar in die lug?? vir my is dit uitstekend gedoen.

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Hennie dis pragtig gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday
Pragtig so in vlug
Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Wat ek besonders vind in die foto is die posisie van die vlerkposisies van beide en hoe dit saamwerk om grasie te verleen an die foto. Baie mooi!

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Baie mooi een - so effense "Halo" om die snawels

Comment by Pine on December 3, 2019 at 9:01pm

Uitstekende foto met goeie fokus van die  voëls in vlug. Nog noit die 2 so saam gesien nie. Pragtig Hennie!!

Comment by Dine Potgieter on December 3, 2019 at 8:41pm

Pragtig, met baie mooi lig!

Comment by Koos de Wet on December 3, 2019 at 6:08pm

Dis baie mooi. Hennie verduidelik asb hoe jy die foto in vlug so duidelik kry.

Comment by Josef Steyn on December 3, 2019 at 5:48pm

Jou tracking tegniek werk baie goed Hennie. Baie mooi foto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html