Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 2:14pm

Carl die waterdruppletjies is treffend; hou dit net daar.

Die wit en swart effek is treffend en weer eens uitstekende komposisie.

Comment by Carl Joubert on February 19, 2020 at 7:47am

Baie dankie vri die terugvoer Mark, Rika, Linda, Adriaan, Johan, Hennie, Pine en Anita.

Comment by Anita du Toit on February 18, 2020 at 11:31pm

Ai maar julle is goed met die gevleueldes!! Pragtig Carl!

Comment by Pine on February 18, 2020 at 10:09pm

Baie Mooi komposisie met die voël wat die foto invlieg. BGG Carl!

Comment by Hennie Cronjé on February 18, 2020 at 7:10pm

Pragtig! 'n Baie goeie verwerking in wit en swart, met goeie beligting en skerp fokus. Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on February 18, 2020 at 7:10pm

Weereens uitstekende foto, baie mooi beligting. Ek hou van die waterdruppels.

Comment by Adriaan Loots on February 18, 2020 at 6:10pm

Baie mooi foto Carl ek hou ook van die waterdruppels

Comment by Linda Erasmus on February 18, 2020 at 2:54pm

goeie foto , ek hou van die druppels!

Comment by Rika Schoeman on February 18, 2020 at 2:15pm

Uitstekende swart en wit verwerking met goeie fokus op die helder ogie!

Comment by Mark on February 18, 2020 at 12:56pm

Puik Carl, baie mooi S/W verwerking

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html