Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on February 18, 2020 at 10:20pm

Ek sien dit ook as 'n goeie highkey foto. WD Carl!

Comment by Carl Joubert on February 18, 2020 at 9:04am

Baie dankie vir die terugvoer Josef, Mark, Heleen, Jan, Hennie, Rika, Johan, Christa en Dine.

Comment by Dine Potgieter on February 17, 2020 at 10:14pm

Baie mooi - ek hou van die "potloodskets" gevoel. S&W het baie styl-aanslae, wat dit so lekker maak.

Comment by Christa Snyman on February 17, 2020 at 9:26pm

Uitstekende foto en verwerking, Carl.

Comment by Johan Ayres on February 17, 2020 at 7:25pm

Weereens 'n skitterende foto en verwerking. Ek huiwer om kommentaar te lewer, want jy is die ekspert en dit is soos jy die foto wou hê - maar persoonlik sou ek die buffel 'n bietjie donkerder wou gehad het. Maar dit is werklik nie kritiek nie, net my voorkeur.

Comment by Rika Schoeman on February 17, 2020 at 6:20pm

Ek hou baie van die sagte aanslag met die verwerking. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on February 17, 2020 at 5:46pm

'n Pragtige kunswerk! Mens kan sê donker moet donkerder, maar hierdie is 'n uitstekende high key foto in wit en swart. Baie mooi!

Comment by jan jordaan on February 17, 2020 at 5:17pm

UITSTEKEND 

Comment by Heleen Moulder on February 17, 2020 at 2:17pm

Baie verskillende verwerkings met agtergrond wat die fokus uitbeeld.. ek leer baie... dis vir my mooi... 

Comment by Mark on February 17, 2020 at 11:21am

Carl ek sal aan neem dis die tipe kunstige aanslag wat jy met die S/W foto wou hê, wat n baie wit en grys toneel gee. Persoonlik hou ek meer van donker S/W tonele. Maar daar is mos verskille in alles en ek glo jy kan die een n skakering van Swart en Wit noem.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html