Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on February 20, 2020 at 7:34pm

Baie dankie vir die terugvoer Hennie, Josef, Mark, Johan:), Rika, Pine, Johan de Beer, Dine en Jan.

Comment by jan jordaan on February 20, 2020 at 7:01am

WOW WD 

Comment by Dine Potgieter on February 19, 2020 at 11:01pm

Pragtige foto en verwerking!

Comment by Johan de Beer on February 19, 2020 at 9:21pm
Puik foto!!
Comment by Pine on February 19, 2020 at 8:25pm

Baie mooi foto en verwerking Carl!  Die ligte wat aan is dra baie by tot die sukses van die foto, ek dink net die lig links onder wat so skerp is trek die oë bietjie weg van die gebou af

Comment by Rika Schoeman on February 19, 2020 at 3:00pm

Die ligte maak dit 'n baie interessante foto. Goed verwerk Carl!

Comment by Johan Ayres on February 19, 2020 at 1:59pm

Nog 'n skitterende foto van die "wit en swart" koning.

Comment by Mark on February 19, 2020 at 11:37am

Oulik, en die S/W werk mooi.

Comment by Josef Steyn on February 19, 2020 at 8:11am

Uitstekend Carl.

Comment by Hennie Cronjé on February 19, 2020 at 8:05am

Vir wit en swart is hierdie 'n baie goeie foto. Die goeie kontraste is hier komplimenterend en dis wat mens soek. Dit maak die foto eintlik beter as in kleur. Baie mooi en goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html