Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on February 18, 2020 at 12:25pm

Baie dankie vir die loer Josef, Tersia, Jan en Elna, Elna ja dis water druppels:) Miskien moes ek dit uitgevee het.

Comment by Elna Geringer on February 18, 2020 at 12:09pm

Hierdie foto is perfek vir die tema en jy het jouself oortref Carl. Is dit water druppels by sy bek of dalk 'n kol op die lens????

Comment by jan jordaan on February 18, 2020 at 12:00pm

UITSTEKEND 

Comment by Tersia Weitsz on February 18, 2020 at 11:35am
Baie mooi Carl
Comment by Josef Steyn on February 18, 2020 at 9:45am

Uitstekend gedoen Carl. Beligting en voorbereiding van die foto goed hanteer

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html