ñ Tipiese industriële gebou in ñ nywerheisgebied waarin klein tot groot nywerhede gehuisves word. Die beligting binne so ñ gebou is nogal ñ uitdaging vir fotografie, want daar word hoofsaaklik van natuurlike asook floresent beligting gebruik gemaak.

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 24, 2019 at 6:49pm

Puik komposisie Willie met die warm kleure baie mooi en die staaltoring links gee goeie balans aangesien dit 'n vertikale lyn wys.

Comment by Doretha Kock on May 22, 2019 at 10:39am

Pragtig afgeneem, Willie.

Comment by Willie Schoombee on May 22, 2019 at 6:01am

Baie uitdagend, maar hoogs bevredigend. Baie dankie vir elkeen se kommentaar wat ek opreg waardeer. Ervaar ñ suksesvolle dag. 

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2019 at 5:38am

Baie mooi een Willie

Comment by Riaan on May 21, 2019 at 9:36pm

sterk kontrasterende aardse kleure was noog altyd vir mmy besonder mooi en hier is hulle op hul mooiste vasgelê. van die sagte gras voor tot die sttrak lyne van die bousels agter. welgedaan willie

Comment by Magda vd Merwe on May 21, 2019 at 7:18pm

Pragtig Willie. Jou fotografie is baie goed.

Comment by Adriaan Loots on May 21, 2019 at 6:58pm

Goie idee waar dit is, mooi vasgevang Willie

Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2019 at 5:04pm

Dis 'n baie interessante reeks hierdie, want dis 'n onderwerp wat min van ons sal oorweeg vir fotografie. maar ek sien uit na wat kom! Hierdie foto is baie mooi en goed uitgevoer.

Comment by Rika Schoeman on May 21, 2019 at 2:36pm

Goeie voorgrond wat vir my 'n bietjie sagtheid gee aan die hardheid van die industriële geboue. Ek hou ook van die plasing van die toring en die herhaling van die boompies voor die gebou. Deeglike beplanning gedoen Willie.

Comment by gabriel parsons on May 21, 2019 at 12:29pm

Pragtig willie BGG

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html