Vroegoggend met sagte sybeligting. Dit het veroorsaak dat die agterste blaar effens onderbelig is maar ek het besluit om dit nie te verander nie. My mening is dat dit diepte verskaf en 'n meer drie-dimensionele voorkoms aan die foto gee. Kommentaar hieroor?

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on December 4, 2019 at 9:29pm

Josef ek stem vir jou foto net soos dit is

Puik komposisie, skerp fokus, goeie kontras en sy-beligting.

En die swart agtergrond soos gewoonlik, gee goeie eenvoud.

Comment by Magda vd Merwe on December 4, 2019 at 2:20pm

Josef ek dink dis pragtig. Perfek gedoen

Comment by Mark on December 4, 2019 at 12:38pm

Pragtige foto.

Dit hang seker af wat jy met die foto wil bereik...bedoellende n sagte toneel en atmosfeer met die sagte beligting van links. Dan is dit perfek. Maar as jy die blom in geheel perfek wil wys sonder admosfeer en diepte, dan moet jy extra lig op regterkant en agter sit.

Comment by Tersia Weitsz on December 4, 2019 at 11:49am
Foto is vir my pragtig net soos dit is, die sy beligting val mooi op die wit links en regs bietjie donkerder.
Comment by Rika Schoeman on December 4, 2019 at 10:39am

Die kleure is pragtig en ook baie goeie kontras tussen die agtegrond, die pers en wit blomblare.  Goed gedoen Josef.

Comment by Hennie Cronjé on December 4, 2019 at 6:26am

Ek verstaan wat jy beoog het en dis reg. Maar hier is ruimte vir verskillende opinies. Myne is dat ek tog die agterste blaar bietjie sou verlig. Dit gaan meer oor kontras tussen lig en skaduwees wat 'n 3D effek gee.

Comment by Pieter Steyn on December 4, 2019 at 6:12am

Mooi een Josef

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 3, 2019 at 9:41pm

pragtige blom en foto

Comment by Pine on December 3, 2019 at 9:06pm

Pragtige foto met uitstekende diepte Josef!! Sal niks verander nie

Comment by Dine Potgieter on December 3, 2019 at 8:38pm

Pragtig! Ek so ook die foto net so hou.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html