Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Comment by Elizma Fourie on August 20, 2012 at 8:47pm Dankie vir die wat voorheen gekyk en gekommentaar het en ook sommer vir die 3 nuwe likes.

Comment by Hennie Cronjé on August 4, 2012 at 2:32pm Pragtig!!
Comment by Gerrie Lambrechts on August 4, 2012 at 2:26pm Elizma dit is pragtig, ek hou ook baie van die water wat lyk of dit so brandertjie maak.
Comment by Jimmy Jim James on August 3, 2012 at 10:55pm Dankie... die nuwe Elektroniese HAT gee hom aan as Bleshoender :)
Comment by Elizma Fourie on August 3, 2012 at 10:52pm Dankie Jimmy
Ander name
Comment by Jimmy Jim James on August 3, 2012 at 10:46pm Die eend se naam is Bleshoender!
Comment by Elizma Fourie on August 3, 2012 at 10:42pm Man julle ek het 'n voël boek sal self daarin gaan kyk wat dit is. En dankie dat julle daarvan hou.
n hoender wat kan swem!!!! Pragtige foto . Hou baie van die water se kleur en tekstuur
Comment by Jimmy Jim James on August 3, 2012 at 9:39pm Nee skatjie dis 'n Bleshoender! Pragtige foto
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool