Geduldig wag die twee vir iets om te gebeur.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/2000
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 500
Focal Length 375.0mm

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 12:28am

Fielavlooi en Langeraat :-) Baie mooi Pieter!

Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 2:01pm

Ek wonder f daar plek vir 'n vissie in die boot is. Dalk sal hulle hul bier in die see moet gooi! Oulike foto.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 1:41pm

Jy laat my eintlik lag Pieter!  As iets soos n 3 kg vis die hoek in die bek kry, belowe ek jou is dit 'n erge gesakarrel op die bootjie.  Dis egter 'n baie mooi en rustige foto

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 12:23pm

Te mooi.  Ek bewoner mos die mense se geduld.

Comment by Rika Schoeman on June 13, 2018 at 10:14am

Pragtige foto wat rustigheid uitstraal, veral in die uitdrukkings op hul gesigte en die hande wat op die knieë lê. Baie mooi Pieter.

Comment by gabriel parsons on June 13, 2018 at 8:46am

Baie pragtig Pieter

Comment by Hennie Cronjé on June 13, 2018 at 8:25am

Tydsaam, rustig, kalm, geduldig.....Dis 'n pragtige foto met mooi kleure en goeie komposisie. Goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on June 13, 2018 at 4:38am

En dit lyk ook nogal of dit redelik koud op die water is. Ai tog, wat nie alles vir 'n vars vissie verduur sal word nie nê? Pieter, hierdie foto dra 'n baie rustige atmosfeer aan die kyker oor. WD mater

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html