Baie dankie vir kommentaar op my fotos.
Sein het my vir paar dae op verpligte afwesigheid gedwing, maar hoop dit is nou uitsorteer.
ISO : 100
AP : 14
S/S : 1/50
Brandpunt : 40mm
Pas julself op en wees veilig gedurende volgende 21, jy is dit aan jouself en jou geliefdes verskuldig. Dit is goeie geleentheid om lekker fotos en raad te deel.

Views: 27

Albums: Landskap

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on March 27, 2020 at 9:38pm

Baie mooi - ek sal graag wil weet waar dit is?

Comment by Tina le Grange on March 27, 2020 at 2:31pm

Ella die beligting is besonders; verseker die goue uur van die dag?

Mooi skerp en goeie komposisie

Dankie ook vir jou aanmoediging met ons 21 dae inperking; dink net as ons nie Fotoskool-lede gewees het nie

Weer eens dankie aan Igno, Hennie en Josef en al ons lede wat deelneem.

Comment by Rika Schoeman on March 27, 2020 at 10:24am

Baie mooi Ella.

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:40am

By mooi komposisie met pragtige lig deur die lae son. WD Ella!

Comment by Anita du Toit on March 27, 2020 at 12:42am

Dis pragtig Ella!

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:34pm

Pragtig Ella.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:17pm

Die lig val baie mooi op hierdie toneel en doen baie vir die foto. Dis pragtig! Ook baie goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 1:43pm

Mooi landskap Ella. Ek hoop ons gaan bietjie meer plasings sien gedurende die volgende 21 dae

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:34pm

Dankie vir julle ook Ella.

Baie mooi landskap

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 26, 2020 at 1:13pm

mooi toneel

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html