Goue oggend

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Fred Beck on September 13, 2017 at 3:56pm

Gankie gawe terugvoering.

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 9:15pm

Pragtige foto, Fred.

Comment by Tina le Grange on September 12, 2017 at 6:43pm

Besondere weerkaatsing Fred met mooi sterk kleurversading.

Comment by Josef Steyn on September 12, 2017 at 5:20pm

Besonderse foto Fred.

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2017 at 3:27pm

Fantastiese kontraste Fred en die toneel leen dit goed daartoe vir die tipe landskap fotografie. Goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2017 at 1:46pm

Baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on September 12, 2017 at 1:34pm

Sjoe, dis 'n ongewone toneel weens die lig en kleure, maar dis pragtig! Die vroeë lig is sag en daarom kon jy die beligting mooi regkry. Baie mooi!

Comment by Rassie van Graan on September 12, 2017 at 11:40am

Mooi toneel en weerkaatsing!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html