Piketberg

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Fred Beck on September 16, 2017 at 12:17pm

Dankie vir gawe terugvoering.

Comment by Josef Steyn on September 16, 2017 at 8:57am

Baie mooi simmetrie, kontras, balans en herhalings in die gebou Fred. Die kerk mag baie effens na links getilt wees of dit kan so lyk as jy nie presies loodreg met die deur gestaan het nie. 

Comment by Christa Snyman on September 15, 2017 at 9:51pm

Pragtig, Fred.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 15, 2017 at 3:02pm

pragtige foto van die kerk

Comment by Rassie van Graan on September 15, 2017 at 12:09pm

Pragtig simmetries geplaas met mooi kontras!

Comment by Magda vd Merwe on September 15, 2017 at 10:14am

Fred dis werklik n pragtige foto.

Dit lyk net vir my of die kerk oor leen na links, 

Comment by Tersia Weitsz on September 15, 2017 at 9:17am

Wat n moooi gebou! en teen die blou lug. Pragtig Fred

Comment by Willie Schoombee on September 15, 2017 at 9:00am

Fred ñ pragtige kerk wat ook ñ baie mooi foto maak. Die argitektuur is baie mooi. WD!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html