Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Hierdie foto is al ‘n tyd gelede geneem en ook geplaas maar ek het raas gekry tov die agtergrond wat nie heeltemal na wense was nie. Ek hoor graag of die vewerwerking nou beter is. Ek wonder oor die skaduwee maar daarsonder lyk die foto vir my te “plat”. Julle mening is vir my belangrik (die 1st foto het ek op 23 Mei 2017 geplaas, as julle die verskil wil sien)

Canon 7D MK II met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 66 mm
Tyd 1/25 sek
f/11.0
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 32

Albums: Ander

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on Friday

Pragtig Elna, skadu's is reg vir my!

Comment by Christa Snyman on Thursday

Uitstekende foto en verwerking, Elna. WD!

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Beide foto's is goed Elna, maar ek hou nogal meer van die onderste foto.

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Baie mooi een Elna - die skaduwee moet daar weer

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Ek het nie die vorige foto gesien nie, maar hierdie een is pragtig. Die opstelling is mooi met mooi lig op die toneel en 'n goeie agtergrond. Die foto is tegnies baie goed uitgevoer. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Elna die verskil tussen hierdie twee foto's is beslis die bietjie meer kleur in die boonste een, dit verleen daardie bietjie meer trefkrag, die skaduwee vertoon ook goed.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Altwee mooi. Elna. Skaduwee is reg vir my.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Pragtige foto Elna, baie goed gedoen.

Comment by Bruwer Burger on Thursday

Hou van die boonste foto Elna maar die onderste een is ook mooi.

Comment by Dawid Roos on Thursday

Ek voel eerder ek moet n shot proe en die krit los hahaha. vir my is dit mooi soos jy dit hier verwerk het..eintlik dom met sulke foto's.. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html