Nou kom ons by die eintlike foto's!

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:43am

BAIE BAIE MOOI WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on October 22, 2019 at 8:11am

Ai, dit is baie mooi.

Comment by Koos de Wet on October 21, 2019 at 9:21pm

Hennie, jy toor met n kamera. Baie mooi.

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:05pm

Pragtige beligting op die blomme met lieflike bokeh in die agtergrond. Die verskillende skakerings  pers in die agtergrond is besonders.

Comment by Johan Ayres on October 21, 2019 at 8:49pm

Soos jy ons geleer het, eers die geheelbeeld, dan die detail. Pragtige effek hier verkry met die lae f/stop wat aan jou 'n baie mooi bokeh besorg het.

Comment by Mark on October 21, 2019 at 3:11pm

Dis pragtig, die agtergond wat die ligte pers nog te siene is, dis natuurlik wat dit spesiaal maak.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html