My afwesigheid die afgelope paar dae was weens ons toer na Nature's Valley (4 dae lank), waar ek nou is. Dit was sonder waarskuwing, want net voor ons weg is, het ons internet probleme ervaar. Ek sluit hiermee die reeks oor Tegnologie af. Ek weet nie wat hierdie objek is nie, maar dis ook een van die onderdele wat my seun uit China bestel vir sy 3D-printing besigheid (3D printing store.co.za).

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:02am

Puik afgeneem, Hennie.

Comment by Rika Schoeman on December 6, 2018 at 7:11am

Die blou gedeelte is 'n goeie basis vir daardie vlymskerp punt en sonder die blou gedeelte sou die foto nie dieselfde trefkrag gehd het nie.

Comment by Tersia Weitsz on December 6, 2018 at 6:10am

Interessant en mooi

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 4:13am

Puik Hennie

Comment by Hans Myburg on December 5, 2018 at 8:52pm

Laat my dink aan die ou ink penne wat ons gebruik het voor die vulpenne hul verskyning gemaak het

Comment by Magda vd Merwe on December 5, 2018 at 4:50pm

Besonders mooi Hennie.

Comment by Josef Steyn on December 5, 2018 at 4:13pm

Treffende eenvoud Hennie.

Comment by Willie Schoombee on December 5, 2018 at 3:46pm

Hennie dit vertoon goed, is baie skerp en het sekerlik ñ definitiewe doe in tegnologie. 

Comment by Gerrie Lambrechts on December 5, 2018 at 3:11pm

Altyd is jou foto's iets om by te leer. Mooi skerp en besondere kleure.  Ons is so bly jy is weer met ons op die lug.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html