Ek gaan 'n kort reeksie oor Pretoria se jakaranda's plaas. Dis elke Oktober 'n skouspel. Eintlik jammer dat jakaranda's 'n ongewensde boom is en mens mag dit nie meer plant nie. Ek begin met 'n oorsig foto om te wys hoe die stad lyk as die bome blom. Ons was besig om in 'n straat te fotografeer, toe mense ons in hul huis ingenooi het om vanaf die eerste vedieping foto's te neem. Hierdie is een van hulle.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 9:55am

Ek hou baie hiervan Hennie.

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 7:42am

Dit is soooo mooi .. ek sien uit na die res Hennie!

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:18am

'n Pragfoto, Hennie.

Comment by Rassie van Graan on December 6, 2018 at 7:58pm

So mooi Hennie en die toring is 'n goeie fokuspunt!

Comment by Vida van Schalkwyk on December 6, 2018 at 7:51pm

fantastiese foto!!

Comment by Magda vd Merwe on December 6, 2018 at 7:42pm

Pragtig Hennie.

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 2:51pm

Jakarandastad in volle glorie, pragtige foto Hennie, indrukwekkend.  

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:09pm

WOW.......ongelooflik mooi. Die Jakarandas was altyd my hoogtepunt in Pretoria. Vandat ons in KZN bly, het die rooi massas van die Flamboyant's nogal dieselfde effek. Tans is die dorpe se strate bloedrooi getooi. BBG Hennie

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 8:54am

Fantasties.  My kinders wat in Moreleta Park woon sê elke jaar "ma die Jakarandas blom".  Dan kry ek ’n foto.

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 6, 2018 at 8:53am

pragtig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html