Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 9, 2019 at 2:24pm

Altyd lekker om hulle te sien. GG Herman

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2019 at 1:13pm

Ditto!

Comment by Johan Ayres on November 8, 2019 at 9:55pm

Pragtige lig.

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 9:19pm

Pragtig met tru beligting wat die foto regtig besonders maak.

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 7:51pm

Mooi Herman.

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 6:52pm

Die effek van die lig is pragtig en maak hierdie foto iets besonders. Pragtige kleure ook. Die fokus kon 'n fraksie skerper op die jakkals gewees het, maar vir 'n klein foto soos hierdie is dit goed geneog. Baie mooi!

Comment by Mark on November 8, 2019 at 6:46pm

PUIK !! Regtig so mooi, die agter beligting maak dit so n mooi foto, jy het goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html