Baie netjiese en aangename oornagplek in Graaff Reinet. Ek plaas onder die naam.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 18, 2018 at 8:43am

PRAGTIGĀ 

Comment by Gerrie Lambrechts on April 18, 2018 at 8:20am

Dankie Pieter.

Comment by Pieter Steyn on April 18, 2018 at 5:03am

mooi een

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 7:44pm

Dankie Hennie en Donald.

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 17, 2018 at 10:39am

mooi toneel

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 8:38am

Graaff Reinet het besondere gastehuise. Ons het ook al daar oornag. Hierdie een lyk baie oulik. Ek kan nie help om te dink jy kon 'n veel beter toneeltjie uitgesoek het wat die karakter of iets spesiaals van die gastehuis wys nie. Jy is reg dar die venster hier steurend is. Dit trek sterk aandag sonder om iets konkreet te wys. Die onderste foto is eintlik beter!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 17, 2018 at 8:15am

Ā© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html