Baie dankie aan elkeen wat my vorige foto vertoef het. Ek waardeer elkeen daarvan.

Ek sien die Editor het weer lekker gespeel……………

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 14, 2018 at 9:50pm
WOW, Huey jy kan hierdie een vir julle laat raam en ophang
Editor kry volpunte!!!
Comment by Rika Schoeman on June 14, 2018 at 5:55pm

Ek love dit Huey!

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 5:35pm

Jy sal moet begin om saam te speel Huey! Mooi gedoen Editor!!

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 5:20pm

Huey jy en jou Editor is n oulike span!

Comment by Willie Schoombee on June 14, 2018 at 4:11pm

Huey dit is pragtig en baie geluk aan jou Editor vir ñ baie goeie verwerking.

Comment by Willie Schoombee on June 14, 2018 at 4:10pm

Huey dit is pragtig en baie geluk aan jou Editor vir ñ baie goeie verwerking.

Comment by Magda vd Merwe on June 14, 2018 at 3:14pm

Pragtige foto Huey

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 2:38pm

Mooi gedoen met mooi skerp kleure.

Comment by Marenschia Goosen on June 14, 2018 at 2:06pm

Baie mooi. Kleure by die swart baie mooi

Comment by Elna Geringer on June 14, 2018 at 11:23am

Hehehehe ek steek by Willie aan...........

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html