Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on February 11, 2019 at 8:23pm

Ongelooflik mooi Albertyn.

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 11, 2019 at 4:29pm
pragtig
Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:25pm

Beeeautiful, Albertyn!

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 2:09pm

Wonderlik om die sonsopkoms te kan aanskou dmv ñ pragtige foto Albertyn. WD!

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 2:05pm

Goed versadigde kleure en mooi lig van die ondergaande son op die water. Goed gedoen Albertyn.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 11:51am

Albertyn die, lae horison, oranje voorgrond en besondere wolke is pragtig en ek hou van die swart wat 'n natuurlike raam vorm.

Jy het ook daarin geslaag om nie oorbeligting rondom die son te kry nie.

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 11:31am

Dis sommer baaaaie mooi Albertyn

Comment by Adriaan Loots on February 11, 2019 at 11:04am

Baie mooi sonopkoms en weerkaatsing in die water.

Comment by Vida van Schalkwyk on February 11, 2019 at 10:12am

perfek gedoen, wow!!

Comment by Anita du Toit on February 11, 2019 at 8:59am

Sjoe dit bly maar net STUNNING. Pragtig Albertyn!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html