Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on February 1, 2019 at 5:48am

mooi een

Comment by Dine Potgieter on January 31, 2019 at 9:55pm

Pragtig, met baie mooi detail, en komplimente rooi-groen!

Comment by Tina le Grange on January 31, 2019 at 6:01pm

Albertyn ek stem saam met die ander, veral die beligting op die aarbei is baie mooi.

Comment by Josef Steyn on January 31, 2019 at 3:02pm

Skerp en 'n goeie temafoto Albertyn.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 31, 2019 at 1:26pm

well done!!

Comment by Susan on January 31, 2019 at 10:41am

Ek hou van jou DOF wat jy hier het, laat die aarbei nogal baie mooi uitstaan. PRAGTIG

Comment by gabriel parsons on January 31, 2019 at 9:11am

uitstekende foto Albertyn Baie goed uitgevoer

Comment by Pine on January 31, 2019 at 7:52am

Baie mooi detail Albertyn. WD

Comment by Hennie Cronjé on January 31, 2019 at 7:51am

Dis ‘n pragtige en goeie foto vir die tema, wat baie goed uitgevoer is. Goeie eenvoud en sterk kontras, met genoeg spasie onder die aarbei. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on January 31, 2019 at 6:36am

A dit is só mooi Albertyn, perfekte komposisie en ñ treffer vir die tema. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html