Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto a wyle vertoef het. Dit word opreg waardeer. Jy is regmet die kontras Hennie, ek en selfoon kamera is ie baie groot maats nie
Samsung 6 Edge Sel Foon
Brandpuntafstand : 3.6 mm
Tyd 1/140 sek
F-stop 1.9
ISO 40

Views: 47

Albums: Sel Foon

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 8:26pm

Mooi, Elna.

Comment by Tina le Grange on February 12, 2018 at 6:58pm

Iets anders as die gewone Elna; mooi eenvoud en ek hou van jou tema :-)

Jy kon selfs die jellievis diagonaal geplaas het.

Comment by Dine Potgieter on February 11, 2018 at 9:49pm

Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2018 at 5:54pm

Baie mooi Elna

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2018 at 5:39pm

Mooi skerp Elna.  Ek vind die skaduwee langs die see maak so blou.

Comment by jan jordaan on February 11, 2018 at 4:44pm

PRAGTIG 

Comment by Hennie Cronjé on February 11, 2018 at 2:32pm

Hier is beter kontras, maar ek verstaan nie die blou masker nie. Die foto is egter goed uitgevoer en mooi verwerk.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html