Ou stoomtrein Jenny geneem in Simonstad stasie. Hier het ek wel n klomp oorhoofse kragpale en -drade uitgehaal om die foto te “unclutter”.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 13, 2019 at 1:05pm

'n Trein wat 'n storie van 'n leeftyd vertel. 'n Era wat vir ons seker vir goed verby is. Puik detail Mickey en die verwerking gee "class" aan die ou dame. BGG

Comment by Pieter Steyn on June 13, 2019 at 4:48am

Baie mooi toneel en foto - goed verwerk Mickey

Comment by Johan Ayres on June 12, 2019 at 10:13pm

Pragtig, dit lyk soos 'n ou poskaartfoto.

Comment by Tina le Grange on June 12, 2019 at 6:25pm

Skitterend Mickey;  veels geluk met die uitstekende foto.

Comment by Magda vd Merwe on June 12, 2019 at 5:53pm

Pragtig Mickey, waar het jy n fotografiese kurses geloop.

Comment by JJ on June 12, 2019 at 5:20pm

Jenny maak 'n mooi foto! Well Done!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2019 at 4:10pm

Ek hoor die trein stoom en sê tjoef-tjoef.  Pragtige foto, vol atmosfeer.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 12, 2019 at 2:41pm

baie goeie verwerking kort miskien bo bietjie ruimte en n rokie

Comment by Tersia Weitsz on June 12, 2019 at 2:03pm
Die W&S doen die ding vir jou foto, skitterend Mickey
Comment by Marenschia Goosen on June 12, 2019 at 1:02pm

Pragtig!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html