Ou stoomtrein Jenny geneem in Simonstad stasie. Hier het ek wel n klomp oorhoofse kragpale en -drade uitgehaal om die foto te “unclutter”.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Mark on June 12, 2019 at 12:39pm

Besonders, baie goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on June 12, 2019 at 11:44am

Baie drama in die foto Mickey. Die stoomwolke gee lewe en jy het die verwydering van die drade baie goed gedoen.

Comment by Doretha Kock on June 12, 2019 at 8:48am

Treffende foto, Mickey.

Comment by Pine on June 12, 2019 at 8:07am

Pragtige foto met ń goeie komposisie en baie atmosfeer. Baie Goed Gedoen Mickey!!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html