Steeds Gouritsrivier. Die outjie het my oog gevang met sy stok in die hand. Dankie vir kyk en kommentare op brug foto van gister, ek waardeer

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 13, 2019 at 12:54pm

Drie van 'n soort en 'n eensame hengellaartjie......Puik Tersia

Comment by Riaan on June 13, 2019 at 7:22am

Josef die ander twee het gat gevat want daar in die middel is 'n krokodil op pad om die aas te vat wat hier op die wal staan. pragtige oomblik Tersia en ek stem dat die weerkaatsing daar moet bly.

Comment by Pieter Steyn on June 13, 2019 at 4:56am

Baie mooi een Tersia - 

Comment by Anita du Toit on June 13, 2019 at 12:51am

Ek hou van die foto net soos dit is.. pragtig Tersia!

Comment by Tina le Grange on June 12, 2019 at 7:00pm

Tersia, oulike die mannetjie wat wag vir 'n vis....;  :-)

Ter wille van eenvoud verkies ek ook soos Magda die foto sonder die boonste water, maar ek verstaan ook Pine se mening.

Comment by Pine on June 12, 2019 at 6:37pm

Mooi geneem met n goeie komposisie. Ek verkies jou foto met die boonste gedeelte net soos dit is. Daarsonder lyk die water vir my "dood" Die weerkaatsing gee lewe aan jou foto

Comment by Magda vd Merwe on June 12, 2019 at 5:15pm

Tersia dis n pragtige foto, hy is darem nie alleen.

Sny die boonste land gedeelte af, en kyk hoe gaan jou foto dan vertoon.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2019 at 4:25pm

Mooi diagonale lyn en herhaling vd stokke.  Mooi foto Tersia.

Comment by Doretha Kock on June 12, 2019 at 4:00pm

Tersia, mooi herhaling van stokke en hengelaartjie mooi op 'n derde geplaas.

Comment by Josef Steyn on June 12, 2019 at 3:13pm

Ek wonder waar is die ander twee stokke se base!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html