Water redelik stil, net na die gety gedraai het van hoogwater na laagwater. Hierdie is net so 'n bietjie regs van gister se hengelaartjie. Dankie vir die kyk en kommentare, ek waardeer

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 13, 2019 at 9:29pm

Tersia, baie mooi reguit horison, skerp fokus, diepte en  goeie komposisie.

Comment by Pine on June 13, 2019 at 7:45pm

Baie goeie foto van die landskap Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2019 at 5:02pm

Mooi foto, goeie landskap.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 13, 2019 at 2:57pm

pragtige landskap foto

Comment by Josef Steyn on June 13, 2019 at 11:09am

'n Heeltemaal suksesvolle landskapfoto Tersia.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html