Dié outjie was baie nuuskierig en het uit die stormwaterpyp gekruip en oor die rand daarvan vir ons geloer.

Views: 52

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 9:19pm

Jy het die karaktrek so goed vasgevang Christa, dit laat mens glimlag net om daarna te kyk, WD!

Comment by Doretha Kock on August 12, 2018 at 4:03pm

Skitterende foto!

Comment by Christa Snyman on August 11, 2018 at 8:52pm

Baie dankie aan elkeen vir die goeie terugvoer oor die foto, waardeer dit regtig baie.

Comment by gabriel parsons on August 11, 2018 at 7:05pm

Uitstekend Christa BGG

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 2:33pm

Verseker 'n nuuskierige agie;  briljant  Christa!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 11, 2018 at 2:19pm

prag foto

Comment by Theresa Botma on August 11, 2018 at 12:50pm
Ek het nou so groot geskrik.... stunning foto - daardie oë sê alles. Skerp fokus.
Comment by Magda vd Merwe on August 11, 2018 at 11:05am

Te kostelik Christa en daai oë, puik foto

Comment by Herman Swanepoel on August 11, 2018 at 10:10am

Christa jy was gelukkig dat hy nuuskierig was. Pragtige foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 11, 2018 at 9:58am

Fantasties Christa, baie mooi skerp foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html