By die Hiëna-den is dit moeilik om 'n skoon foto te kry. Toe hierdie kleintjie oor die pad beweeg het ek geleentheid gekry vir 'n beter agtergrond.

Views: 47

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on October 13, 2018 at 8:10pm

Dierbaarste gesiggie; puik agtergrond, goeie eenvoud, fokus en komposisie

Christa jy is só gelukkig met die besondere tonele;  baie bly saam met jou.

Comment by Dawid Roos on October 13, 2018 at 7:05pm

Puik foto Christa.. 

Comment by Bruwer Burger on October 13, 2018 at 6:46pm

Wow!! Dit is sommer 'n spoggerige foto Christa en ja ...as jy 'n mooi foto wil neem moet 'n mens maar geduldig wees:-))

Comment by gabriel parsons on October 13, 2018 at 6:33pm

Uitstekende foto Christa

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html