By die Hiëna-den is dit moeilik om 'n skoon foto te kry. Toe hierdie kleintjie oor die pad beweeg het ek geleentheid gekry vir 'n beter agtergrond.

Views: 31

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter 17 hours ago

Pragtig - baie goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman 22 hours ago

Oe dit is so mooi Christa! Enige klein diertjie maak my hart week.

Comment by Elna Geringer yesterday

Ougat verby. Jy was omtrent gelukkigmet die outjie. Ons het naby Berg-en-Dal ook 'n mamma met twee baie klein kleintjies gekry maar om die dood of sy uit die pad wou gaan sodat die kleintjies net 'n effe meer sigbaar is. BGG Christa 

Comment by Gerrie Lambrechts yesterday

Mooi gekry, pragtig.

Comment by Hennie Cronjé yesterday

Net nog iets: jy kan gerus die blouerige klip links bo teen die rand uithaal. Dit trek mens se aandag weg van die diertjie se kop.

Comment by Hennie Cronjé yesterday

Wat 'n fonds! Pragtig! Dis skaars om so 'n kleintjie so mooi te fotografeer. Baie geluk hiermee!

Comment by Willie Schoombee yesterday

Hulle is te oulik, pragtige foto Christa en daardie ogies!

Comment by Tersia Weitsz yesterday

Kyk net die geplooide lyfie, pragtige foto Christa

Comment by Pieter Steyn yesterday

Baie mooi een Christa en gelukkig om so 'n foto te kry

Comment by Tina le Grange yesterday

Dierbaarste gesiggie; puik agtergrond, goeie eenvoud, fokus en komposisie

Christa jy is só gelukkig met die besondere tonele;  baie bly saam met jou.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html