Hierdie outjie het die kameralens eers baie onseker dopgehou maar later begin ontspan en selfs saggies begin geluidjies maak. Op volgrootte skerper fokus.

Views: 36

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on December 9, 2018 at 9:47pm

LIEFLIK

Comment by Christa Snyman on December 9, 2018 at 8:44pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk/kommentaar, waardeer dit altyd.

Dankie Elna, ek het jou geantwoord.

Comment by Pierre Hardinge on December 9, 2018 at 8:21pm

PRAGTIG PRAGTIG PRAGTIG

Comment by Magda vd Merwe on December 9, 2018 at 2:57pm

Pragtige foto Christa

Comment by Carl Joubert on December 9, 2018 at 1:24pm

Ek hou baie van die een Christa. Puik gedoen!!!!

Comment by Elna Geringer on December 9, 2018 at 12:22pm

Lieflik Christa

(het jy my boodskap gekry)

Comment by Anita du Toit on December 9, 2018 at 10:49am

Dit lyk na 'n kleutertjie die.. pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 9, 2018 at 6:58am

Baie mooi geplaas en pragtige foto vd die voëltjie, hy lyk maar kroeserig. 

Comment by Hennie Cronjé on December 9, 2018 at 6:48am

Dis pragtig! Baie goed uitgevoer - komposisie, agtergrond, kleure en fokus/beligting almal in die kol. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on December 9, 2018 at 5:32am

Skerp fokus met mooi agtergrond, pragtige foto Christa

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html