JONG LEEU

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Sjoe, dis 'n pragtige foto van hierdie mooi leeu, Carl.

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Helder fokus en skerp kontras op die ou se gesig is sommer 'n hele paar WOW's werd Carl

Comment by Carl Joubert on Wednesday

Baie dankie vir die terugvoer Hennie, Gerrie, Willie, Susan, Johan, Tersia en Josef.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Skitterend skerp Carl en 'n mooi weergawe. Die inzoom werk baie goed.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Oogkontak en detail pragtig, uitstekende foto Carl

Comment by Johan Ayres on Tuesday

Indrukwekkende foto van 'n indrukwekkende dier.

Comment by Susan on Tuesday

Sjoe maar hy kyk direk in jou oog hoor. Baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on Tuesday

Dit is pragtig Carl met die lig wat ook so mooi val. Uitstekende foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on Tuesday

Wow! in die oog, baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on Tuesday

Pragtig en indrukwekkend! 'n Uitstekende foto. Baie mooi!

¬© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html