Hierdie foto van Josef, Igno en Hugo is om te wys hoe Josef sy reeks geskiet het. Hugo het vir Igno die ligmeter vasgehou. Benno (Igno se seun) die "warrior" het teen 'n baie, baie sterk wind op daardie rots gestaan.
Ek plaas onder 'n foto om te wys hoe sterk het die wind gewaai.

Views: 71

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on December 8, 2016 at 10:40am

Vir hierdie tipe ervarings trotseer 'n mens koue en wind.......Mooi een Susan. Arme Josef, ons vang hom elke keer op sy rug. (LOL)

Comment by Tina le Grange on December 7, 2016 at 9:34pm

Susan dit voel soos gister wat ons daar gestaan het;  dankie dat jy die aksies met ons deel.

Ek hou van die diagonale lyn tussen Josef, Hugo se kop en Benno .

Baie mooi wêreld.

Comment by Susan on December 7, 2016 at 9:10pm

Dankie vir almal se insette. Ja ek het self amper niks foto's geneem nie, my so verkyk aan die manne en hul dinge. Maar ek het myself nogsteeds gate uit geniet.

Comment by Erika Kotze on December 7, 2016 at 6:38pm

Dankie Susan lekker om te sien en mooi geneem ook!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2016 at 6:12pm

Lekker foto van die manne in die veld, dankie dat jy dit met ons deel.

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2016 at 6:05pm

Wow briljante foto's

Comment by Pieter Steyn on December 7, 2016 at 6:03pm

mooi foto's die wind het julle omtrent geroer

Comment by Josef Steyn on December 7, 2016 at 4:47pm

Dit was voorwaar 'n toets van ons uithouvermoë. Dat Benno nie daar afgewaai is nie is 'n wonderwerk. Hy was baie dapper.

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2016 at 3:32pm

En daar is die regisseur op sy rug, wat sal mens nie alles deurmaak vir ñ goeie foto nie? Susan baie dankie ek vind dit leersaam. Goed gedoen.

Comment by Huey Geringer on December 7, 2016 at 2:51pm

.......en hy is in sy element!!!!! So ken ons vir Josef. Altyd reg vir aksie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html