met kleure wat vlgns my geensins komplimenterend is tot die brommer nie.
Dit wil nie vir my werk nie...?

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 13, 2018 at 10:18am

Goeie foto JJ.

Comment by Christa Snyman on November 12, 2018 at 8:41pm

Pragtige makro foto, JJ.

Comment by gabriel parsons on November 12, 2018 at 2:05pm

Prag foto JJ

Comment by Rika Schoeman on November 12, 2018 at 10:06am

Pragtige detail van die brommer JJ.

Comment by Hennie Cronjé on November 12, 2018 at 8:02am

Pragtig! Die oranje teenoor die groen werk goed, maar ek dink dis die pienk wat nie so lekker inpas nie. Maar dit bly 'n baie mooi foto. DIe brommer is mooi skerp met goeie eenvoud en kontras, asook pragtige kleure. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on November 12, 2018 at 7:08am

Ditto op Johan se kommentaar JJ.

Comment by Tersia Weitsz on November 12, 2018 at 6:41am

Baie goed gedoen JJ

Comment by Gerrie Lambrechts on November 12, 2018 at 6:26am

Mooi skerp foto.

Comment by Pieter Steyn on November 12, 2018 at 4:34am

Baie mooi een - die rooi en groen werk

Comment by Anita du Toit on November 11, 2018 at 11:49pm

Mooi gedoen JJ!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html