Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on November 11, 2018 at 8:34pm

Baie dankie vir die kyk en kommentaar.  Sy was op my hout lessenaar wat relatief lig is, en die wit is verder ge-photoshop.

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 8:04pm

Baie mooi outjie en pragtige foto, JJ.

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:29pm

Puik JJ

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 8:25am

Mooi geneem, jy moet dophou jy kan dalk oupa word.

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2018 at 8:19am

Wow, maar lyfie is groot! pragtig

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 7:28am

Seker ‘n mevroutjie wat kleintjies verwag? Dis ‘n pragtige foto wat baie goed uitgevoer is. Goeie eenvoud en kontras, met skerp fokus en pragtige kleure. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 6:22am

Jou Jumper staan mooi uit teen daardie wit agtergrond JJ, High Key foto!

Comment by Johan Ayres on November 9, 2018 at 1:09am

JJ, jy kan op en af "jump" oor jou pragtige foto. Ek sal ook graag wil weet van die wit agtergrond.

Comment by Anita du Toit on November 8, 2018 at 10:39pm

Daar is darem baie verskillende soorte van hulle.. pragtig gedoen JJ!

Comment by Karen Kemp on November 8, 2018 at 10:28pm

yohhh...mooi gedoen!! hoe op aarde het jy hom oortuig om op n wit agtergrond te poseer?

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html