Jumping Spider

As 'n spinnekoppie mooi kan wees ... dan is hierdie outjie verseker. Op vol grootte skerper fokus.

Views: 60

Albums: Makro

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Sunday

Baie dankie aan elkeen vir julle positiewe kommentaar, waardeer dit regtig baie.

Riaan stem saam met jou en met makro-fotografie gaan 'n nuwe wêreld vir mens oop en sien mens die ongelooflike Skepping waarin ons woon.

Comment by Riaan on Sunday

Christa ek's seker die Here het in Sy alwysheid gemaak nie net om 'n balans op 'n baie klein kolletjie in die natuur te maak maar sodat mense 'n sagte plekke vir spinnekoppe ook kan hê want wie nie hierdie bloedjies kan bewonder het 'n stukkie liefde vir Gods skepping nogi ontdek nie. regtig pragtige een hoor

Comment by Anita du Toit on Sunday

FANTASTIES!!!! Volpunte vir die een Christa!

Comment by Vida van Schalkwyk on Sunday

baie mooi een christa, wow!!

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Mooi skerp en goed geneem, ek is selfs vir hulle bang.

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Christa,  "ag cute" is nie woorde waarmee mens gewoonlik  'n spinnekop beskryf nie, maar hierdie foto van die spinnekoppie is so goed gedoen dat mens dit wel wil sê. Welgedaan.

Comment by Magda vd Merwe on Sunday

Puik foto Christa.

Comment by Elna Geringer on Sunday

Vol punte ook van my af, Dis 'n WOW die 

Comment by Doretha Kock on Sunday

Uitstekend, Christa!

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Allerpragtig - certificate of merit!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html