Sy het altyd so mooi "gepose" maar deesdae sukkel ek so bietjie....

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by SJ Botha on December 8, 2016 at 9:23am

baie cute foto.

Comment by Erika Kotze on December 7, 2016 at 6:40pm

Riana pragtige foto van 'n pragtige pop!!

Comment by Tersia Weitsz on December 7, 2016 at 5:48pm

Baie mooi foto van jou klein modelletjie

Comment by Josef Steyn on December 7, 2016 at 4:48pm

Dit is nou maar so met kinders. Soms speel hulle mooi saam en ander kere trek hulle sommer dwars. Mooi foto Riana.

Comment by gabriel parsons on December 7, 2016 at 3:50pm

Popmooi !! baie mooi foto

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 7, 2016 at 2:04pm

mooi. miskien net bietjie te veel lig van bo, so n bietjie sy-beligting kan help

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html