Kaapse huisie 1

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on September 20, 2017 at 8:49pm

Pragtige foto, goeie komposisie met die pad wat daar verby loop.

Comment by jan jordaan on September 20, 2017 at 6:34am

PUIK 

Comment by Johan Ayres on September 19, 2017 at 8:35pm

Baie geluk met 'n baie mooi foto!

Comment by Dine Potgieter on September 19, 2017 at 7:03pm

Mooi - hier behoort ook 'n paar mooi nabyskote te wees.

Comment by Adriaan Loots on September 19, 2017 at 6:32pm

Tersia die geboutjie is naby Stilbaai, en lê teen `n helling, die kleure is baie naby aan wat dit werklik is. Dankie vir almal se insette.

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 5:29pm

Dis pragtig! Alles hier is goed uitgevoer met 'n baie suksesvolle resultaat. Baie mooi!

Comment by Tina le Grange on September 19, 2017 at 5:20pm

Adriaan jy het vir die vervalle huisie mooi kleurvolle klere aangetrek

Ek kan verkeerd wees, maar jy kan dalk  die huisie so effe na links laat sak.

Ek hou ook van die pad wat regsom gaan wat my laat wonder - Hennie sê 'n 'wonder"-effek is gewoonlik ekstra treffend.

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2017 at 2:41pm

Hoekom lyk die geboutjie vir my so bekend, op grondpad naby Albertinia?

Comment by Josef Steyn on September 19, 2017 at 2:30pm

Baie vervalle en hy het waarskynlik 'n storieof twee te vertel.

Comment by Willie Schoombee on September 19, 2017 at 2:20pm

ñ Foto met goeie kontraste Adriaan. Die ou geboue is altyd pragtig. Ek stem saam met Marenschia se opmerking, dink Sepia verwerking kan goed werk hier.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html