Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on June 25, 2019 at 4:56am

mooi een goeie weerkaatsing Claudi

Comment by Pine on June 24, 2019 at 9:04pm

Pragtige foto geneem Claudi!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 24, 2019 at 7:55pm

Baie mooi foto, detail op die veertjies is baie mooi skerp.  Geniet die vakansie.

Comment by Magda vd Merwe on June 24, 2019 at 5:25pm

Pragtige foto Claudi

Comment by Hennie Cronjé on June 24, 2019 at 5:16pm

Pragtig! Baie mooi en goed gefotografeer, met 'n goeie komposisie. Mooi!

Comment by Doretha Kock on June 24, 2019 at 4:02pm

Die beligting en weerkaatsing is pragtig by die voorste eend.

Comment by Rika Schoeman on June 24, 2019 at 4:02pm

Pragtige weerkaatsing en hulle swem mooi die foto binne Claudi.

Comment by Tersia Weitsz on June 24, 2019 at 2:15pm

Pragtig!  My vraag nou is voorste een primer en agterste een sekonder en wat van die refleksie?

Comment by Josef Steyn on June 24, 2019 at 1:59pm

Die voorste een mooi skerp en goed gedoen Claudi.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html