Bykans 28 jaar gelede! Kyk gerus op volgrootte.

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on February 13, 2018 at 8:58am

Skerp Hennie!  Op die foto is geen exif data beskikbaar nie en ek moes dit met 'n Nikon F2-filmkamera geneem het.

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 8:45am

'n Pragtige foto met mooi lig op die toneel. Mooi skerp ook. Ek wonder of hierdie foto in digitaal geneem is of in film? Daar's bietjie van 'n pers tint, maar verder 'n uitstekende foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html