Bykans 28 jaar gelede! Kyk gerus op volgrootte.

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on February 18, 2018 at 3:51pm

Dankie Rika en Jan - waardeer!

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:21am

SJOE PRAGTIG 

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2018 at 7:16pm

Baie interessant Rassie.  Jy het baie geduld vir sulke tydsame prosesse!

Comment by Rassie van Graan on February 13, 2018 at 5:43pm

Dankie Willie en Josef!  Die onvoltooide padoorbrug is ook sigbaar.

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:33pm

Baie mooi geskiedenisfoto rassie. Dit is geneem in die tyd toe daar nog water was!!

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 4:26pm

Sjoe, wonderlik Rassie ek moet sê die kwaliteit, vir die proses, is steeds baie goed. Jy is oulik hoor!!

Comment by Rassie van Graan on February 13, 2018 at 4:03pm

Weer eens baie dankie!  Gerrie, met die koms van digitale foto's het ek gesit met honderde kleurskyfies, -negatiewe en -fotos.  Eers het ek 'n klein skandeerder wat net een skyfie op 'n keer in die rekenaar kon invoer, gebruik.  Later het ek egter 'n A4-grootte skandeerder aangeskaf wat omtrent vyf negatiewe/positiewe gelyktydig in 'n laaitjie in die toeklapdeksel van die skandeerder kon neem. Dit het outomaties elke negatief afsonderlik geskandeer en in die rekenaar ingevoer.  Dit bly egter 'n tydsame proses maar was die moeite werd!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2018 at 3:12pm

Baie mooi.  Hoe kry jy film kamera foto's op skerm om kleure en skerpte te behou.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 1:03pm

Poskaart mooi!  Jy vat ons darem maar n paar jaar terug in die verlede

Comment by Vida van Schalkwyk on February 13, 2018 at 12:52pm

well done!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html