'n bietjie gespeel hier met PICASA-program ... "invert colors"!!

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on November 14, 2019 at 5:04pm

Jy smokkel met ons koppe :-) Oulik!

Comment by Josef Steyn on November 14, 2019 at 3:57pm

Treffend gedoen Vida.

Comment by Elna Geringer on November 14, 2019 at 2:23pm

Die [Invert] met groot sukses gedoen Vida.

Comment by Mark on November 14, 2019 at 12:19pm

Baie interessante foto

Comment by Leroi Harm Brewis on November 14, 2019 at 11:21am

PICASA bly steeds 'n program waarna ek gereeld terugkom ten spyte van ander nuwer en duurder sagteware.Mooi foto Groete

Comment by Vida van Schalkwyk on November 14, 2019 at 9:31am
Hennie, ek was tot laat besig om appelkooskonfyt te kook! Dankie vir jou en tersia se kommentaar.
Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2019 at 7:56am

Dis baie suksesvol en treffend! Goed gedoen! Ek sien jy slaap maar min - net een foto lank..... (net een foto tussen jou twee foto’s)

Comment by Tersia Weitsz on November 14, 2019 at 7:23am

Baie oorspronklik!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html