Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:54am

Pragtige foto Vida!!

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 11:53pm

PUIK gedoen Vida!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:07pm

Mooi geplaas en geneem.

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:41pm

Baie mooi komposisie en kleure Vida.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:13pm

Ek is bly jy plaas hierdie foto, want vertplante maak nie net mooi foto's nie, hulle blomme is meestal baie mooi. Hierdie foto wys dit. Die komposisie is goed met die halwe sirkel. Die fokus en beligting is goed met mooi kleure. In die agtergrond kan jy die helder kolletjies (seker klippies) doodmaak. Verder baie mooi.

Comment by Tina le Grange on March 26, 2020 at 5:23pm

Vida, soos Magda het ek ook dadelik die gevoel gekry van pragtige blommetjies te midde van eina-dorings.

Pragtig!

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:38pm

Ek is verstom elke keer as ek die mooi blommetjies sien

aan die plant vol dorings. Pragtige foto Vida

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 26, 2020 at 1:22pm

pragtig

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:13am

PUIK 

Comment by Heleen Moulder on March 26, 2020 at 9:56am

Dis nou baie interessante foto.. ek leer baie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html